Your BIGGEST discount bookstore!

Prices slashed on the daily!

Waldo En Die Weewolf Met Die Rooi Tekkies - Readers Warehouse
Sold Out
  • SKU: 9781776250165
  • Availability: Out of stock

Waldo En Die Weewolf Met Die Rooi Tekkies

R 109.00 R 140.00
Wat sluip daar in die maanlig rond?
Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ’n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van ’n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur – een wat jou sal laat tjank van lekkerkry!

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP