Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    General Education Books


    View as Grid List
    Display per page

    Superfiks in Afrikaans

    R40,00 R45,00
    Superfiks is Æn aanvullende werkboek om graad 3-kinders se sleutelvaardighede in taal te ondersteun en te verryk.

    Slimkoppe wiskunde

    R90,00 R120,00
    Wiskundewerkboek wat al die aspekte van die Graad 7-Wiskundekurrikulum dek. Volledige antwoorde, sowel as notas en wenke, is ingesluit. Kenmerke - Geskryf deur ervare Suid-Afrikaanse wiskundeonderwysers.

    Gold Stars Ready for School Big Workbook Ages 4-5 Reception

    R89,00 R105,00
    Carefully graded, engaging activities develop the skills your 4- to 5-year-old pre-schooler needs to get ready for school with confidence.

    Voorsprong-werkboek wiskunde

    R19,00 R45,00
    Op soek na 'n reeks prettige boeke propvol wiskunde-aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou û en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong Wiskunde-reeks is die antwoord!

    Slimkoppe Wiskunde CAPS

    R90,00 R120,00

    Tippie en die jas

    R30,00 R35,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks.

    Math Age 7-8

    R29,00 R86,12

    Slimkoppe Ek is vyf

    R59,00 R85,00
    Slimkoppe Ek is Vyf is 'n volkleur-aktiwiteitsboek, ontwikkel om vyfjariges sleutelvaardighede te help aanleer terwyl hulle speel-speel aktiwiteite aanpak saam met die liewe Slimkoppe-karakters. Agter in die boek is stap-vir-stap-notas vir ouers.

    Piekfyn Afrikaans

    R145,00 R187,00
    'n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste Addisionele Taal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediere Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase.

    Gold Stars English Ages 6-7 Key Stage 1

    R49,00 R70,00
    Carefully graded, engaging activities develop the English skills your 6- to 7-year-old child needs to build confidence.

    Afrikaans sonder grense

    R104,00 R138,00
    Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).

    Phonics 5+

    R39,00

    Afrikaans sonder grense

    R110,00 R146,00
    Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste addisionele taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Komponente: Leerderboeke, onderwysersgidse met Audio CD, leesboeke.