Albertus Die Jakkalsie 4 Bk Pack

Author:

SKU: 6000600071824

R 180.00

Albertus die Jakkalsie Boek 1: Dis nie Maklik om 'n Ouboet te Wees nieVandag is Albertus kwaad. Hanno, sy jonger boetie, het hom baie kwaad gemaak. Gelukkig is Pappa daar...
Shipping Time Ships in 7 to 10 working days

Albertus die Jakkalsie Boek 1: Dis nie Maklik om 'n Ouboet te Wees nieVandag is Albertus kwaad. Hanno, sy jonger boetie, het hom baie kwaad gemaak. Gelukkig is Pappa daar om die gemoedere te sus. Regtigwaar, dit is nie maklik om ’n ouboet te wees nie.Albertus die Jakkalsie Boek 2: Die VerjaardagverrassingVandag is Albertus se verjaardag, maar hy wil nie groot word nie! Hy besluit om weg te kruip sodat niemand hom kan gelukwens nie. Maar sonder ’n verjaardag ... sonder ’n koek ... sonder geskenke ... Hy begin nou wonder ... Miskien is dit tog nie só sleg om groot te word nie!Albertus die Jakkalsie Boek 3: 'n Dag op die PlaasVandag neem oupa Takbok vir Albertus en sy maatjies op ’n uitstappie! Hulle sien al die hele week na hierdie dag uit, maar hoe hard hulle ook al probeer om uit te vind waarheen hulle gaan, oupa Takbok hou dit ’n groot verrassing.Albertus die Jakkalsie Boek 4: Albertus Wil nie Slaap nieVanaand wil Albertus nie gaan slaap nie! O nee, hy is nou groot en wil eerder sy boek lees voordat hy aan die slaap raak! Pappa besluit om nie kwaad te word nie. Hy het ’n blink plan wat ál die jakkalsies gaan verras.

Dimensions :
Format :
Age Group : Ages 3-6
Page Numbers :
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.