Wanner Lana haar hondjie Rakker noem, weet sy nog nie hoe woelig en stout hy is nie. Hierdie pakket is propvol opgewinde stories oor Lana en Rakker
1. 'n Huis vir Rakker
2. Die hondeskool
3. Speeltyd vir Rakker
4. Die pajamapartytjie
5. Vakansie by die see
6. Rakker se prettige Kersfees
7. Rakker word 'n ster
8. Rakker en die troue
Dimensions :
Format :
Age Group : Ages 6-12
Page Numbers :