Your BIGGEST discount bookstore!

Prices slashed on the daily!

Die Teken
  • SKU: 9780624039792
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Die Teken

R 20.00 R 75.00
Die magiese oomblik toe die wêreld se datumwysers die een na die ander oorgeslaan het na die jaar 2000 is lank reeds vergete. In 'n streng beheerde samelewing wat veg om die oorlewing van die planeet, moet Frans Toerien sin probeer maak uit sy eie lewe en uit die ou lewe van die vorige millennium. Moet hy, soos sy pa, hom eenvoudig neerlê by die reëls van die Orde en niks bevraagteken nie? Moet hy, soos die prediker Jarvis, glo die antwoord lê in 'n Godheid daar buite se mistieke tekens aan die mensdom? Of is Bernice se manier, om stok en stomp te rook om te kan voel, die enigste oplossing?

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP