Beertjie het nooit weer getrou na sy vrou se dood elf jaar gelede nie. Tuis het dinge oor die jare hulle eie koers ingeslaan. Tog het Pa Beer dit op sy eie bandelose manier bymekaar probeer hou
Dimensions : 137 mm x 213 mm
Weight : 165g
Age Group : Adult
Page Numbers : 125