South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Sirkusboere - Readers Warehouse

Sirkusboere

R 79.00
  • SKU: 9780624053354
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock
Dit is 'n jaar na die Anglo-Boereoorlog, en in die middel van 'n sirkus-arena in die Amerikaanse hartland staan 'n man in wat later jare as die tipiese drag van Boerekrygers herken sou word: breerandhoed, onderbaadjie, bandelier, kamaste.

Dimensions : 22 X 137 X 213 cm
Format : Paperback
Age Group : ADULT
Page Numbers : 264

Customer Reviews

Based on 1 review
0%
(0)
100%
(1)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
D
Dalena (Cape Town, ZA)
Historiese feite kry nuwe lewe

Sonja Loots omskep historiese gebeure en feite in 'n verhaal vol empatie, hartseer en trots. 'n Verhaal waaroor daar nie vreeslik melding gemaak word in geskiedenisboeke nie maar nodig is om vertel te word. Stel jou voor, verslane burgers van die boererepublieke reis na Amerika en herleef en dramatiseer hul veldslae voor nuuskierige skares. Vir sommiges bied dit 'n uikoms, vir ander vernedering. Haar skryfstyl slurp jou in en maak dit moeilik om die boek neer te sit.

BACK TO TOP