Sien Suid-Afrika

Author: Dawid Van Lill

SKU: 9780624054436

R 79.00 R 350.00

Bekende skrywer Dawid van Lill verskaf met Sien Suid-Afrika ’n opwindendenuwe blik op ons land. Waar ander feitegidse tot op hede bloot lys op lys van droee statistieke was, bied...
Shipping Time Ships in 3 to 5 working days

Only 5 left in stock with 1 in shopping carts, order soon!
Bekende skrywer Dawid van Lill verskaf met Sien Suid-Afrika ’n opwindendenuwe blik op ons land. Waar ander feitegidse tot op hede bloot lys op lys van droee statistieke was, bied hy met hierdie boek inligting met die eerste opslag aan – alles met visuele flair en vernuf bedink om moeilike feite verteerbaar te maak. Van Lill sorg dat net die interessantste en belangrikste inligting die gids haal: van die betekenis van die landskild tot die ligging en sterkte van al Suid-Afrika se ligtorings. Elkeen van die boek se 90 volkleur dubbelbladsye is propvol inligting en staaltjies oor Suid-Afrika, sy inwoners, sy kulture, sy diere en natuur en sy plek in die wereld. Die boek, vol insigte vir jonk en oud, sal ’n aanwins wees in elke huis.

Dimensions : 27 X 20 X 1.3 cm
Format : Paperback
Age Group : ADULT
Page Numbers : 208
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.