{"product_id":"9780624087953","title":"Ena Murray Keur 19","description":"En die klippe sal uitroep\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eVerworpe silwer\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie uurglas loop leeg\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn En die klippe sal uitroep is Miempie Rust, die distrik se nuwe verpleegsuster, nie beïndruk met Emile de Jongh se sjarme nie.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eHoekom wou Louis Mocke so gou met Santie Marais trou in Verworpe silwer? Voor sy al die legkaartstukkies inmekaar kan skuif, tref 'n ramp die Eloffsdallers. Hoekom is sy broer, Darius, so bekommerd oor Santie se toekoms? Boonop daag Louis se vorige liefde op met 'n seuntjie aan die hand.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eKarien Saayman swig voor die getroude dr. Arnold Lutz se glimlag in Die uurglas loop leeg. 'n Huwelik met Hannes Eksteen word 'n reddingsboei uit die stormwaters van begeerte, tot hy in 'n ongeluk beland. Hannes se dokter, Christian Willems, ontwikkel ook gevoelens vir Karien. Dinge word verder gekompliseer wanneer Arnold 'n wewenaar word.","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40618668327027,"sku":"9780624087953","price":159.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/ena-murray-keur-199780624087953-579714.jpg?v=1752701777","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9780624087953","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}