South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Perde-Omnibus 1 - Sonder Chocolate Charlie En Ander Gunstelinge - Readers Warehouse

Perde-Omnibus 1 - Sonder Chocolate Charlie En Ander Gunstelinge

R 200.00
  • SKU: 9780624092377
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock
In Sonder Chocolate Charlie moet Nell die ongeluk wat haar geliefde Charlie se lewe geëis het, verwerk. Brigadier en die raaiselponie is die verhaal van susters Zahn en Alex en hulle pa se stram verhouding, met 'n raaisel wat in die Knysna-bos ontrafel word deur Zahn en Brigadier. In City Girl en die swart hings is Nicole teen haar sin saam met haar ma aan die Kaapse Weskus terwyl haar vriendinne foto's van hulle glansvakansies deel.

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP