{"product_id":"9780624093831","title":"Soekenjin","description":"\u003cspan\u003e Dit is gedigte oor die soeke na alles: liefde, die self, betekenis en die regte woord, en oor die sublieme en banale dinge wat ons as soekers vind. Die bundel ondersoek ook die vreemde afdraaipaadjies waarlangs ons nuuskierigheid, behoeftes en verslawings ons lei.\u003c\/span\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40986277707891,"sku":"9780624093831","price":252.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780624093831.png?v=1696598745","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9780624093831","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}