{"product_id":"9780638011098","title":"Stilword-oomblikke saam met God vir Vroue","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Stilword-oomblikke saam met God vir Vroue by Nancy Taylor \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVroue moet soveel rolle balanseer, van die grootmaak van kinders en die bou van loopbane tot omsien na hulleself. Wanneer die lewe besig raak en almal iets van jou verwag, is dit maklik om te vergeet dat God in beheer is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie Skrifgedeeltes en dagstukke van\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eStilword-oomblikke saam met God vir vroue\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003ebied ’n sagte rusplek. Hier vind jy God se wysheid vir jou verhoudings, sy vertroosting vir jou gesin, sy vrede vir jou werk en sy leiding in elke uitdaging wat oor jou pad kom.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45435551252595,"sku":"9780638011098","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780638011098_front.jpg?v=1788334201","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9780638011098","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}