{"product_id":"9780639836560","title":"Wie Gaan Ek Wees","description":"\u003cp\u003eBuhle is oppad skool toe. Sy is opgewonde om te spog met haar splinternuwe haarstyl. Soos sy stap gewaar sy 'n klien saadjie op die grond.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat gaan die saadjie word? 'n Stok? 'n Boom? 'n Vrug? \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGaan hierdie saadjie nog saadjies kan maak? As so 'n klien saadjie 'n boom kan word, wat kan sy dalk wees wanneer sy groot is?\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40842307633267,"sku":"9780639836560","price":130.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780639836560_1.jpg?v=1686121223","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9780639836560","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}