Prinses Madelief Aktiwiteite

Author: Human & Rousseau

SKU: 9780798152334

R 29.00 R 59.95

Tyd vir al die pragtige prinsesse om nader te skuif en deel te neem aan allerhande heerlike aktiwiteite! Kom saam met die vier skitterprinsesse - Magrietjie, Lelie, Madelief en Rosie...
Shipping Time Ships in 3 to 5 working days

Only 6 left in stock with 5 in shopping carts, order soon!
Tyd vir al die pragtige prinsesse om nader te skuif en deel te neem aan allerhande heerlike aktiwiteite! Kom saam met die vier skitterprinsesse - Magrietjie, Lelie, Madelief en Rosie - terwyl hulle met woordspeletjies baljaar en lag-lag allerhande raaisels oplos. Swaai jou towerstaf en kleur die prentjies in om koninklike balrokke en bykomstighede te ontwerp. En die tatoes met blinkertjies sal enige meisie soos 'n regte skitterprinses laat voel! Sorg dat jy al vier prinsesboeke versamel!

Dimensions : 27.5 x 20.8 x 1.1 cm
Format : Paperback
Age Group : Ages 3-6
Page Numbers : 24
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.