Storieman Omnibus 4 (met 2 CD's)

Author: Leon Rousseau

SKU: 9780798159906

R 79.00 R 145.00

Hierdie omnibus-uitgawe bevat twee van die gewildste vervolgreekse met ongeveer 10 stories uit die bekende Storieman-deelwerk. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD’s in, sodat almal heerlik saam kan...
Shipping Time Ships in 3 to 5 working days

Only 8 left in stock with 1 in shopping carts, order soon!
Hierdie omnibus-uitgawe bevat twee van die gewildste vervolgreekse met ongeveer 10 stories uit die bekende Storieman-deelwerk. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD’s in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! By die huis, of in die motor . . . Storieman is daar! “Pinocchio” vertel die klassieke verhaal van ’n houtpop wat graag ’n regte seuntjie wou word. Dan volg die immergewilde storie-reeks, “Heidi”, waarin ’n weeskind gestuur word om by haar iesegrimmige oupa in ’n berghut in die Alpe te gaan woon.

Dimensions : 21.5 X 28 X 1.2 cm
Format : http://www.nb.co.za/Books/15599
Age Group : Ages 3-6
Page Numbers : 80
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.