Soek En Kry Book 2 Ring Bound

Author: Human & Rousseau

SKU: 9780798170154

R 59.00 R 129.95

Met 14 tonele vol maltrap-avonture is daar hope pret om te hê. Knip die towerflits uit en gebruik dit soos ’n soeklig om te kyk wie en wat in die...
Shipping Time Ships in 3 to 5 working days

Only 4 left in stock with 1 in shopping carts, order soon!
Met 14 tonele vol maltrap-avonture is daar hope pret om te hê. Knip die towerflits uit en gebruik dit soos ’n soeklig om te kyk wie en wat in die donker nagtonele onder die swart plastiekbladsye wegkruip. Jy sal jou oë nie glo nie! Hierdie is ’n soek-en-kry-boek soos nog nooit te vore nie.Wat ’n konsternasie! Dit gaan wild en woes met Zorro, Robin Hood, die Vikings en ruimtemonsters en wie weet wat nog! Superman land in die middel van ’n kolosseum en Kersvader help brandweermanne om mense se lewens te red. ’n Hond vlieg op ’n heks se besem, terwyl King Kong die stad New York op horings het. Kan jy al hierdie snaakse mense en diere soek en kry in elke asemrowende prentjie?

Dimensions : 29.7 x 22.2 x 1.4 cm
Format : Paperback
Age Group : Ages 6-12
Page Numbers : 32
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.