No Products in the Cart
Your BIGGEST discount bookstore!
Prices slashed on the daily!
Meer as 1.5 miljoen boeke in die reeks reeds wêreldwyd verkoop in 25 verskillende lande! Hierdie reeks is ’n wegholsukses! Vooruitstrewende mode-ontwerpers: Kry julle inkleurpotlode gereed! Hierdie supercool meisies het jou hulp nodig om hulle uitrustings kleurvol en stylvol te maak! Gebruik die twee bladsye met funky plakkers om jou eie, unieke klerereeks te ontwerp. Jy kan ook ekstra styl by jou eie uitrustings voeg met ’n pragtige tatoe-halssnoer!