My boekhuisie: Baba se dag

Author: Human & Rousseau

SKU: 9780798170185

R 49.00 R 139.96

Kinders is nooit te jonk om 'n boek saam met jou te geniet nie. Dis pret om saam na die prentjies te kyk en die name van bekende voorwerpe te...
Shipping Time Ships in 3 to 5 working days

Only 7 left in stock with 24 in shopping carts, order soon!
Kinders is nooit te jonk om 'n boek saam met jou te geniet nie. Dis pret om saam na die prentjies te kyk en die name van bekende voorwerpe te leer. Die klein, hanteerbare boekies help peuters om woordeskat uit te brei, terwyl dit vroee leesvaardighede ontwikkel. Hierdie pragtige boksie bevat vier kartonboekies met lieflike illustrasies en eenvoudige teks.

Dimensions : 18.5 X 18.5 X 1.2 cm
Format : Board Book
Age Group : Ages 0-3
Page Numbers : 12
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.