{"product_id":"9780798172738","title":"Liewe Heksie se Groot Omnibus","description":"\u003cp\u003eHierdie reuse-omnibus bevat al 41 van Verna Vels se oorspronklike Liewe Heksie-stories waarin die bekoorlike klein karaktertjie en haar maats, Blommie Kabouter, Karel Kat, Kwaaitjie Kabouter, Koning Rosekrans en vele meer weer oud en jonk laat skaterlag met hulle mannewales.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie stories is ’n versameling uit die bundels: Die Liewe Heksie-Omnibus (2002) en ​Liewe Heksie en die rekenaar ​(2001).\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eVian Oelofsen se pragtige illustrasies laat hierdie klassieke stories en karakters weer leef!\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40295733002355,"sku":"9780798172738","price":324.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/9780798172738.jpg?v=1658497146","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9780798172738","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}