Your BIGGEST discount bookstore!

Prices slashed on the daily!

Your BIGGEST discount bookstore!

Prices slashed on the daily!

Slymerigste Stinkerigste Eksperimenteboek
  • SKU: 9780798179928
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Slymerigste Stinkerigste Eksperimenteboek

Author:
R 135.00
Tax included.
  • Product Type: Books
  • SKU: 9780798179928
DESCRIPTION
Hierdie eksperimenteboek is nie vir bangbroeke of bewebroeke nie – slegs vir koelkoppe! Maak konkoksies van glibberige slym, verwyder ’n eier se dop sonder om dit te breek, kweek yslike koekies seep, maak ’n mummie van ’n baie stinkerige vis, en vele meer! Elke eksperiment word gevolg deur die ware en interessante wetenskaplike feite. Wetenskap is glad nie droog en vervelig nie, want hierdie boek borrel van pret en ontplof van verbeelding!
REVIEWS

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

RELATED PRODUCTS

RECENTLY VIEWED PRODUCTS

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP