{"product_id":"9780798183505","title":"Abel se Lot","description":"Boek II in die Abel-trilogie draai in Bujumbura, Sarajewo en Johannesburg. Adjudant Ella Neser is met verpligte siekverlof ná haar noue ontkoming aan die skalpel van die reeksmoordenaar Abel Lotz. Tussen die beradingsessies en harplesse deur peins sy oor die foto’s van Abel se slagoffers. Abel is oor die grens by Komatiepoort, Mosambiek in, en Ella weet hy sal weer moor. Terwyl sy haar lewe weer op koers begin kry, ontmoet sy Milo\u003cbr\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40704947454067,"sku":"9780798183505","price":285.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/abel-se-lot9780798183505-403180.jpg?v=1709114716","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9780798183505","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}