{"product_id":"9780798184076","title":"Hoe gril ek nou!","description":"Van 'n zombie-teddiebeer wat lewe kry, tot 'n snotmonster wat 'n koshuis terroriseer, en 'n spookmeisie wat in die middel van die nag in jou oor fluister. . . Hierdie bundel bevat 11 naelbyt-kortverhale deur twee skrywers wat presies weet hoe om al die hare op jou kop te laat rys.","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41006327300211,"sku":"9780798184076","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/Hoe.png?v=1697183901","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9780798184076","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}