{"product_id":"9780798184137","title":"Die VLV-Kookboek: Resepte van toe \u0026 Nou","description":"\u003cp\u003eTrakteer jou gesin op ou familiegunstelinge soos lewerkoekies, bobotie en skaapboud in die Toe-gedeelte en geniet weer die liplekker lekkerte van melktert, gemmerkoekies en gemmerbier. As jou tyd beperk is, wend jou tot die kortpad- getoetste resepte in die Nou-gedeelte, soos 'n sjokoladekoek wat in slegs 7 minute gemaak word, en beproefde, gesonder geregte soos spinasiegebak, pampoenmuffins, bobotie met 'n appellaag en eiervrugslaai.\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40946408358003,"sku":"9780798184137","price":309.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-vlv-kookboek-resepte-van-toe-nou9780798184137-758117.jpg?v=1709117756","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9780798184137","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}