{"product_id":"9780798184724","title":"Onrus op Steynshoop","description":"\u003cp\u003eBenna Potgieter, wonderkind in sy prille jeug, is sedert sy pa se dood ’n haarkapper in sy ma se salon. Sy lewe neem ’n drastiese wending wanneer die skilder Fonny, sy groot verlore liefde, onverwags na die dorp terugkeer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSnaaks, droewig, wrang en oneerbiedig ’n opwindende nuwe roman in ware Winterbach-trant.\u003c\/p\u003e\n\u003c!----\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42081422704755,"sku":"9780798184724","price":329.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/Winter.webp?v=1720786815","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9780798184724","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}