{"product_id":"9780798184861","title":"Liefde en verset","description":"\u003cp\u003eNou skryf hy met selfs skerper eerlikheid oor die liefde, verlange en verwondering, met 'n aweregse blik op die ouderdom. Met bytende humor en selfspot verken hy die Suid-Afrikaanse werklikheid, hoewel sy verse spreek van universele menslikheid en deernis. Nie sonder verset nie. \u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42247333216371,"sku":"9780798184861","price":257.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/Li.png?v=1752696212","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9780798184861","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}