Louise gaan soek hulp teen insomnia by die Jerigo Slaapkliniek in die mistige klowe van die Pelgrimsrusomgewing. Sy soek ook na haar verloofde wat hier is vir hulp, maar vir 'n ruk niks van hom laat hoor het nie.
Dimensions : 0 X 129 X 198 cm
Format : Paperback
Age Group : ADULT
Page Numbers : 296