Tax included.
DESCRIPTION
Spys en drank bied 'n helder etenstydbeeld uit 'n belangrike tydperk in ons geskiedenis van 1652 tot aan die einde van die 18de eeu. Die publikasie behandel outydse resepte in alledaagse taal en die inhoudsmate van die bestanddele in eietydse begrippe met behoud van die oorspronklike karakter en kenmerkende aroma daarvan.