Feestelike Koekversiering

Author: Marlene Marais

SKU: 9780799364361

R 69.00 R 189.95

In haar vorige boek Kinderpartytjiekolwyntjies het Marlene Marais gewys hoe mens kolwyntjies maklik in kunswerkies kan omskep. In Feestelike koekversiering wys sy hoe om suikerkaraktertjies te skep vir elke soort...
Shipping Time Ships in 3 to 5 working days

Only 5 left in stock, order soon!
In haar vorige boek Kinderpartytjiekolwyntjies het Marlene Marais gewys hoe mens kolwyntjies maklik in kunswerkies kan omskep. In Feestelike koekversiering wys sy hoe om suikerkaraktertjies te skep vir elke soort kuier. Daar is inspirasie vir Valentynsdag, 'n damestee, mannepartytjie, kombuis- en ooievaarstee. Die Paaseierkarakters, Kersvadertoneeltjie en grillerige Halloweengoeters sal beslis as aansporing dien om hierdie feesgeleenthede spesiaal te maak en die prettige planne vir trou-onthale sal sekerlik die skeppingsdrang laat ontwaak. Marlene gee volledige aanwysings - met foto's - vir koekstokkies (cake pops), kolwyntjies en 'n koektop wat bo-op die groot koek of iewers op die tafel geplaas kan word. Die resepte, inligting oor die materiale wat gebruik word en wenke sorg dat selfs beginners die projekte kan baasraak. As jy al ooit lus was om jou hand aan suikerkuns te waag, sal Feestelike koekversiering jou help skep aan die fantasiewereld.

Dimensions : 28.0 x 21.7 x 1.1cm
Format : Paperback
Age Group :
Page Numbers : 136
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.