{"product_id":"9780799371871","title":"Aptyd Vir Liefde + Leifdesweb + Verskietende Ster 3In1 P\/B","description":"Aptyt vir liefde - Susan Olivier\u003cbr\u003e\nRusie met die bure, met haar suster, haar pa . . . Hiervoor is Nicolette sat.\u003cbr\u003e\nDis haar pa se vete, sy wil nie langer haar liefde vir Ryno Matthee ontken nie.\u003cbr\u003e\nMaar gestel die aantygings is waar?\u003cbr\u003e\n\u003cbr\u003e\nLiefdesweb - Annetjie van Tonder\u003cbr\u003e\nHector Terbruch vra Zilna om 'n portret van sy dogter te skilder.\u003cbr\u003e\nSy verwag 'n ou man op die suikerplaas in KwaZulu-Natal, maar Hector is jonk, begerlik, oorrompelend, onaantasbaar, en speel graag kat en muis met haar.\u003cbr\u003e\n\u003cbr\u003e\nVerskietende ster - Anna Penzhorn\u003cbr\u003e\nVerrinneweer vlug Bianca van haar verloofde se woordegweld, sy stilstuipes, sy ysigheid.\u003cbr\u003e\nEn naby die bosse tussen die lietsjieboorde wag Rouel Meyer, 'n nog groter fout, al weet sy die heelal het hulle bymekaargebring.","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45240495636595,"sku":"9780799371871","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9780799371871","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}