Op soek na 'n reeks prettige boeke propvol wiskundeaktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou – en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong Wiskundereeks is die antwoord!
Dimensions : 21 X 29.7 x 1.0 cm
Format : Paperback
Age Group : Ages 6-12
Page Numbers : 32