{"product_id":"9780799380019","title":"Leer My Lees (Vlak 3) - Tippie Plant 'n Boom","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer Speel-Speel Lees Saam Met Tippie! \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie Vrolik Geillustreerde Leesreeks Stel Die Beginnerleser Aan Eenvoudige Klanke Bekend En Is Reeds Baie Gewild.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31880855650419,"sku":"9780799380019","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-3-tippie-plant-n-boom9780799380019-385325.jpg?v=1711645731","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9780799380019","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}