{"product_id":"9780799384062","title":"Leer My Lees (Vlak 4) - Tippie Gaan Lughawe Toe","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer Speel-,Speel Lees Saam Met Tippie!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie Vrolik Geïllustreerde Leesreeks Stel Die Beginnerleser Aan Eenvoudige Klanke Bekend En Is Reeds Baie Gewild.Elke Boek In Die Reeks Bevat:..'N Kort, Eenvoudige En Prettige Storie Wat Gemik Is Op Die Ontwikkeling Van Leesvaardighede Vir Beginners;.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Helder, Kindervriendelike Illustrasies;'N Woordeskatlys, 'N Lys Met Die Enkelvoud, Meervoud En Verkleinwoord, Begripsvrae En 'N Bladsy Met “Voltooi Die Sinne” Gebaseer Op Die Leesstuk. Dit Stel Die Ouer, Terapeut En Onderwyser In Staat Om Begrip En Woordeskat Speel-Speel By Die Kind Vas Te Lê.\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31887400599667,"sku":"9780799384062","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-4-tippie-gaan-lughawe-toe9780799384062-651447.jpg?v=1752738011","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9780799384062","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}