No Products in the Cart
Your BIGGEST discount bookstore!
Prices slashed on the daily!
Die aanbod – Alma Carstens Karlien wil nie vir grond met die ryk buurman trou nie. En hoe vertrou sy haar ekverloofde as hy onverwangs terugkeer en alles wil regmaak? Kan sy verhoed dat afkeer aan ‘n man ongemerk liefde word?
Sy eingste meisie – Nerine le Roux Serdert haar baas in die hoenderkostuum by die motorhawe uitgevreet het, straf sy Mila. Hoe skep sy ‘n tuiste vir die vrou in Reuben de Wet se lewe noudat sy self lief is vir die man?
Ongenooide droomkaper – Vera Wolmarans Yolande skep droomtroues vir ander meisies. Net haar eie troue sal sy nooit reël nie want trou is nie vir haar nie. Maar sy het nie rekening gehou met n vreemdeling wat haar drome kaap nie