Your BIGGEST discount bookstore!

Prices slashed on the daily!

Your BIGGEST discount bookstore!

Prices slashed on the daily!

Lief Vir Jou + Bruidskoor + Kayla Se Erfenis
  • SKU: 9780799385502
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Lief Vir Jou + Bruidskoor + Kayla Se Erfenis

Author: Bernette Bergenthuin
R 59.00 R 99.00
Tax included.
Lief Vir Jou – Bernette Bergenthuin Willemien gaan nie met die man trou wat haar oupa en ouma haar uitgesoek het nie! Maar later, in die romantiese Frankryk, raak dinge ingewikkeld – soos dit nou maar eenmaal met ‘n gerieflikheidhuwelik gaan. Bruidskoor – Anna Penzhorn Kiana Kruger haat klaviermusiek. As skakelbeampte moet sy Ludwig du Preez, die wêreld se beste konsertpianis, op sy konserttoer vergesel. Hy veeleisend, irriterend, tog kry Ludwwig, die man, haar ampertijies in die sak. Kayla se erfenis – Rika du Plessis Kayla erf ‘n Bosveldplaas, mits sy trou voor sy vier en twintig is. Maar die enigste man wat haar erfenis kan red, het haar lank gelede ‘n onreg aangedoen. En hier kom nou haar hart vermurwe…

RELATED PRODUCTS

RECENTLY VIEWED PRODUCTS

BACK TO TOP