Onwelkome Geskenk – Madelie HumanMarile vertrou glad nie die Werner-vent wat met haar oupa konkel en haar kniee lam maak nie. Hy is immers net nog een van die mans wat in haar geld belangstel. Of maak sy ‘n fout?Instaanmeisie – Cecilia NortjeOlivia staan vir haar identiese tweelingsussie in as haar kerel se meisie. Dis nie net ‘n gewaagde speletjie nie; daar kan harte breek.Skaakmat vir Hom – Frenette van WykLavanda is in ekstase omdat sy saam met Roland Renin on Monaco kan wees vir die Grand Prix-wedren. Toe ontmoet sy Zanze Ruveix, die raaiselagtige donkerkopman wat sy nog net op televisie en koerantfoto’s gesien het.
Madelie Human & Cecilia Nortje & Frenet Van Wyk
Dimensions :
Format : Paperback
Age Group : ADULT
Page Numbers :