Your BIGGEST discount bookstore!

Prices slashed on the daily!

Perfekte Formule + Liefdesdroom + Droomseisoen 3 In 1
  • SKU: 9780799385748
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Perfekte Formule + Liefdesdroom + Droomseisoen 3 In 1

Author: Elsa Winckler & Mari Roberts & Alexa Steyn
R 69.00 R 99.00
Tax included.
DESCRIPTION

Perfekte formule - Elsa Winckler Elena is Vasberade om nie op 'n aantreklike wynboer se kerfstok te beland nie. Sy sal buitendien nooit op 'n plaas aard nie. En hy verkies 'n meisie met ervaring - in meer as wynmaak…

Liefdesdroom - Mari Roberts verloor tydens 'n werkvakansie op 'n idilliese Griekse eilandjie haar hart en besluit om by die man te bly. Hierdie Griek sal anders as ander mans wees, sy weet dit net...

Droomseisoen - Alexa Steyn; Sandra herstel nog van haar egskeiding toe die anweerstaanbare skrywer met die wind in sy hare anweerstaanbare skrywer met die wind in sy hare haar op Elsiesbaai se strand vind. Maar dis regtig te gou, te intens. En wat van daardie ander vrou?

REVIEWS

RELATED PRODUCTS

RECENTLY VIEWED PRODUCTS

BACK TO TOP