Aanloklike Proposisie + Goudgeel Liefde + Goedgenoeg Vir Mienke 3 In 1 - Readers Warehouse
  • SKU: 9780799385762

Aanloklike Proposisie + Goudgeel Liefde + Goedgenoeg Vir Mienke 3 In 1

R 89.00 R 129.00
Aanloklike proposisie - Susan Olivier 
Rene sat enigiets doen om hul familiebesigheid uit vreemde hande te hou. Sy sal selfs die nuwe einaar se proposisie oorweeg: dat sy sy minnares word.... Hy is immers onweerstaanbaar, hoe kwaad hy haar ook al maak. 

Goudgeel liefde - Santi Neven
Salome is 'n opkamende skider wat op die weeklikse kunsmark 'n bestaan probeer maak. Tot 'n vreemdeling met grysblou oe vir haar 'n uitstalling reel. Maar hy is eintik slegte nuus, te veel soos haar eskman. Of is hy ?

Goedgenoeg vir Mienke - Erika Swart 
Mienke moet haar erfplaas verdien deur binne 'n jaar wins te maak. Sy kan, meen sy, maar wat sy die graagste wil he, is haar buurman : 'n boer en skrywer, en so mooi soss 'n leeu!
BACK TO TOP