Liquid error: Could not find asset snippets/bold-common.liquid

Liefdestango + Nuwe Vennoot + Papierpop 3 In 1

Author: Dirna Ackermann & Dina Botha & Marietji Welgens

SKU: 9780799385779

R 69.00

Liefsestango - Dirna Ackermann  Dane se jeugliefde het agtien jaar gelede net padgegee nadat haar ma hulle verhouding verbied het. Nou is hy terug en hy en Dane moet weet...
Shipping Time Ships in 4 to 7 working days

Liefsestango - Dirna Ackermann 
Dane se jeugliefde het agtien jaar gelede net padgegee nadat haar ma hulle verhouding verbied het. Nou is hy terug en hy en Dane moet weet wat die beletsel op hulle liefde dan is. 

Die Nuwe vennoot - Dina Botha
Milan verseg om haar aandeel in die maatskappy te verkoop aan Evan, wat sy glad nie ken nie. Sy verdink hom buitendien van knoeiery. Maar sy vind die arrogante vent onweerstanbaar....

Papierpop - Marietjie Welgens
Tien jaar gelede was Nicolaas die liefde van Shauna se lewe. Toe het sy gevlug van sy oordele en die vernedering. Maar naudat hy teug is in haar lewe. sal sy haar op ham wreek. 

Dimensions :
Format : Paperback
Age Group : ADULT
Page Numbers :
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.