South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Armand Kook Kaal - Readers Warehouse

Armand Kook Kaal

R 250.00
  • SKU: 9780799396072
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Armand Aucamp is een van die aantreklikste mans in Suid-Afrika. Aanhangers begeer óf sy lyf óf om soos hy te lyk. Nou deel hy sy geheim met almal: Hy eet heel, gestroopte kos as deel van die sogenaamde “banting”- of “keto”-leefstyl. Met 'n hoëvet-laekoolhidraat-dieet hou hy daardie Adonis-lyf in stand en maak sy bewonderaars mal.


Armand kook kaal, met sy 100 resepte, het van die rakke af gevlieg! Toe kies Armand sy 50 gunstelingresepte vir 'n lekker kompakte weergawe van die boek: Armand kook kaal - die maer uitgawe! Nes sy ouer, dikker boetie is hierdie boek propvol heerlike, oorspronklike resepte - van onthaalkos, vleisgeregte en ontbyt tot vinnige happies, drankies en lekkernye. Armand het elkeen self getoets en geproe!

Stap vir stap en met pragfoto's daarby wys hy jou hoe om smuldisse uit gesonde bestanddele te skep en te geniet sonder dat jou figuur daaronder ly.

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP