{"product_id":"9781049293950","title":"Skinder, Seks \u0026 Skemerkelkies","description":"In “Skinder, seks \u0026amp; skemerkelkies” lig Soekie Vogel die sluier oor die geheime doen en late van akteurs, sangers, skatryk sakemanne, losbandige sosiale vlinders, haar ervarings as student in Stellenbosch en die drome van gewone mense. Sy besin ook oor oorlewing in die betonoerwoud, sake van die hart en die natuur. Dis ‘n digbundel soos geen ander in Afrikaans nie.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45460536623219,"sku":"9781049293950","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9781049293950","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}