Pass: Amptelike K53 Slaag jou leerlinglisensie maklik

Author: Hoole, G; Gibson, C; Passchier, B

SKU: 9781432303440

R 55.25 R 60.00

Die Amptelike K53 Slaag jou Leerlinglisensie Maklik is die herbewerkte en opgedateerde weergawe van die bekende Slaag jou Leerlinglisensie, ’n wentitel waarvan daar meer as 2 miljoen uitgawes verkoop is....
Shipping Time Ships in 7 to 8 working days

Die Amptelike K53 Slaag jou Leerlinglisensie Maklik is die herbewerkte en opgedateerde weergawe van die bekende Slaag jou Leerlinglisensie, ’n wentitel waarvan daar meer as 2 miljoen uitgawes verkoop is. Ons het juis daarom hierdie gids aangepas sonder om die wenformule te verander.

Die teks is opgedateer met die nuutste inligting oor die toets en sluit die titel by die toets vir die K53-rybewys aan en is ’n noodsaaklike gids vir enige persoon wat vir hul leerlinglisensietoets voorberei.
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.