Sourus Straat: Tyrannosourus In Die Groentetuin

Author: Falk, Nick; Flowers, Tony

SKU: 9781432304133

R 29.00 R 90.00

Jak kry ’n Tyrannosourus in hulle groentetuin. Dis ’n groot probleem omdat dinosourusse vreeslik baie eet. Jak, sy beste vriend, Tobie, en die hond, Tjaila, probeer eers die dinosourus wegsteek,...
Shipping Time Ships in 3 to 5 working days

Only 3 left in stock with 6 in shopping carts, order soon!

Jak kry ’n Tyrannosourus in hulle groentetuin. Dis ’n groot probleem omdat dinosourusse vreeslik baie eet. Jak, sy beste vriend, Tobie, en die hond, Tjaila, probeer eers die dinosourus wegsteek, maar vind uit dat dit beter sal wees om hom terug te neem na sy eie tydperk.

Met behulp van die toorkryt wat Tobie vir sy verjaarsdag gekry het, ontwerp hulle ’n tydmasjien en vat die dinosourus huis toe. Maar daar wag iets nog groter: die Giganotosourus!



Dimensions :
Format : Paperback
Age Group : Ages 6-12
Page Numbers : 128
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.