Drie Baasspeurders

Author: Vi le Loux

SKU: 9781432305550

R 68.00 R 80.01

Markus is tien jaar oud en is baie lief vir sy twee honde. Daar is 'n swaksiende Malteser, Basjan (hy dink hy is groter en sterker as al die ander...
Shipping Time Ships in 7 to 8 working days

Only 9 left in stock, order soon!

Markus is tien jaar oud en is baie lief vir sy twee honde. Daar is 'n swaksiende Malteser, Basjan (hy dink hy is groter en sterker as al die ander honde), en 'n Labrador, Jonathan (baie vriendelik en lojaal).

In Drie Baasspeurders ontdek Markus per toeval dat hy 'hondetaal' kan verstaan. Hy sukkel om aan sy superkrag gewoond te word, maar besef later dat dit ook pret kan verskaf. Hy beleef spanningsvolle oomblikke saam met Jonathan en Basjan terwyl dié drie 'baasspeurders' die hondestelers probeer vastrek. Basjan byt ’n rooi onderbaadjieknoop by die hondesalon af wat as die verdoemende bewysstuk dien.

The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.