{"product_id":"9781485312963","title":"Die Bulle Bakke Episode 5","description":"Daar is slegte nuus en goeie nuus ... Die wêreld gaan eindig, MAAR die Bullebakke is hier om dit te keer!\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eDit beteken hulle sal net ’n vuurpyl moet “leen”, en daar is miskien iets kriewelrigs in die ruimtepakke ... en mnr. Piranha het moontlik te veel burrito’s geëet ... Maar nou ja, dit kan tog nie so erg wees nie? Of ?\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie dapper helde is op pad MAAN toe om die mal marmotjie te gaan wys wie’s baas.","brand":"PROTEA DISTRIBUTION","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39459210854515,"sku":"9781485312963","price":125.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-bulle-bakke-episode-59781485312963-386232.jpg?v=1709117684","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9781485312963","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}