NOW SHIPPING TO THE USA AND THE UNITED KINGDOM

Your BIGGEST discount bookstore!

Prices slashed on the daily!

Dagboek Van 'n Wimpy Kid - Wegkomkans
Sold Out
  • SKU: 9781485900450
  • Availability: Out of stock

Dagboek Van 'n Wimpy Kid - Wegkomkans

R 130.00 R 160.00
  • Product Type: Paperback
  • Barcode: 9781485900450

Greg Heffley en sy gesin kies koers uit die dorp. Met die koue weer en die druk van die naderende vakansietyd, besluit die Heffleys om na ’n oord op ’n tropiese eiland te ontvlug om ’n slaggie te rus en uit te span. ’n Paar dae in die paradys behoort wondere vir Greg en sy doodmoeë gesin te verrig.

Maar die Heffleys ontdek spoedig die paradys is nie alles wat mens daarvan hoor nie. Sonsteek, ’n maagaandoening en giftige goggas dreig om die gesin se vakansie te bederf. Kan hulle reis gered word, of gaan hierdie eilandbesoek op ’n ramp uitloop?


BACK TO TOP