{"product_id":"9781485903680","title":"Gifbeker","description":"Speuradjudant storm van der Merwe is op die toneel toe 'n gehate kosblogger die middag in een van Hermanus se spoggerige restaurante dood neerslaan. Dit lyk die giftige sampioene in die vrou se kos is selfs dodeliker as haar vlymskerp resensies. Dit is maar net die begin van storm se probleme: haar oudkollega, Andreas moerdyk, het bedank en trap nou haar drumpel deur op soek na 'n nuwe heenkome in die dorp. Om dit alles te kroon, verdwyn haar geliefde hond. Storm se senuwees is gaar waneer die moordenaar nog slagoffers eis alles tydens die voorbereidings vir'n blink toekenningsaand waar die land se topsjefs vereer word. Maar wie is besig om moord op te dis en gaan storm die slagtig kan keer?","brand":"Booksite","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32147042500723,"sku":"9781485903680","price":333.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/gifbeker-irna-van-zyl-15564601458803.jpg?v=1637439129","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9781485903680","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}