South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Die Afloerder - Readers Warehouse

Die Afloerder

R 226.00
  • SKU: 9781485904328BS
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock
Verslaggewer Anje Bruwer verruil die gevaarlike strate van Johannesburg vir 'n rustiger lewe in Colesberg om 'n misdaadroman te skryf. Maar die platteland is allermins rustig: Daar is 'n menseslagter los wie se gruweldade Anje se kop laat duisel. Sy loop haar in sy web vas wanneer sy vir die plaaslike koerant oor sy moorde begin verslag lewer.

Kaptein Siegfried Scholtz - 'n man wie se skuldgevoelens oor sy oorlede seun hom ry - kan nie anders nie as om Anje by die ondersoek te betrek. Gaan hulle daarin slaag om te keer dat die slagter nog 'n lewe wreed in 'n bloederige swartsak verpak? Die afloerder is 'n sielkundige riller so koud en donker as kan kom.

BACK TO TOP