Liquid error: Could not find asset snippets/bold-common.liquid

Hat Handwoordeboek Van Die Afrikaanse Taal

Author: Jana Luther

SKU: 9781770257009

R 430.00 R 490.00

Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal is Afrikaans se bekendste woordeboek, 'n trefseker staatmaker en bron van gesag. Nou span die ingrypend hersiene 6de uitgawe die kroon op die HAT...
Shipping Time Ships in 4 to 7 working days

Only 1 left in stock, order soon!

Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal is Afrikaans se bekendste woordeboek, 'n trefseker staatmaker en bron van gesag. Nou span die ingrypend hersiene 6de uitgawe die kroon op die HAT se eerste halfeeu. Omvattend herbewerk en uitgebrei: Elke inskrywing volledig hersien; Gemoderniseer en bygewerk; Meer as 100 000 trefwoorde, uitdrukkings en frases; Meer as 80 000 voorbeelde van tipiese taalgebruik; Interessante inligting oor die herkoms van woorde; Geogra- ese name en afkortings; Altesaam meer as 2 miljoen woorde; Eietydse Afrikaans, beter as in enige ander woordeboek weerspieel; Lewend aanlyn; Vind al die woorde van die papierwoordeboek nou ook op die internet; Maandeliks bygewerk; Plus ouer woorde en uitdrukkings waarvoor die gedrukte HAT nie plek het nie; Aangevul met ensiklopediese inskrywings en 'n taalhandleiding; Altyd en oral byderhand, op jou rekenaar, slimfoon of tablet; Geen installering nodig nie; Wat is 'n huis, klaskamer of kantoor sonder die nuwe HAT?

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.