Tax included.
DESCRIPTION
In Suid-Afrika vir Suid-Afrikaners deurkruis 23 roetes van wisselende afstande die hele land, baie van hulle oor nasionale en provinsiale paaie. Daar is baie om in ons nege provinsies te verken, en die wye hemelruim, eindelose vergesigte en ure se sonskyn het van ons 'n aktiwiteitsoekende buitelugnasie gemaak. Dis waarop die boek ingestel is.
Dimensions : 21 x 14 x 0.8 cm
Format : Paperback
Age Group : ADULT
Page Numbers :