Meneer Koning se Ongelooflike Reis

Author: David Du Plesis

SKU: 9781775840053

R 49.00 R 80.01

David du Plessis het ’n verhaal vir kinders geskep wat gebaseer is op herinneringe en fantasieë uit sy eie kinderjare. Dit vertel van ’n koningpikkewyn se reis nadat hy deur...
Shipping Time Ships in 3 to 5 working days

Only 4 left in stock, order soon!
David du Plessis het ’n verhaal vir kinders geskep wat gebaseer is op herinneringe en fantasieë uit sy eie kinderjare. Dit vertel van ’n koningpikkewyn se reis nadat hy deur vissermanne gevang is tydens hulle besoek aan sy verafgeleë Suid-Atlantiese eiland. Na verskeie avonture en teëspoed, sowel bo as onder die water, beland hy op ’n strand aan die vasteland en lyk dit asof hy vir die plaaslike dieretuin bestem is – tot Moeder Natuur ingryp. Die verhaal is kleurvol deur Du Plessis geïllustreer, met breë see- en landskaptonele wat die eindeloosheid uitbeeld waarin Meneer Koning gestrand is. In elke raam en op watter skaal ook al, word die leser se oog na die pikkewyn toe gelei met sy helderoranje oog, snawel en wangkleur. Die verhaal betrek heelparty diere uit die streek, onder meer walvisse, haaie en ander seevoëls, waaronder drie ander pikkewyn-variëteite.

Dimensions :
Format : https://www.penguinrandomhouse.co.za/book/meneer-koning-se-ongelooflike-reis/9781775840053
Age Group : Ages 6-12
Page Numbers :
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.